| Modulekode | LSN 730 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Die aard en struktuur van lewenswetenskappe: implikasies vir lewenswetenskappeonderwys; leeruitnemendheid in lewenswetenskappe; ontwikkeling en administrasie van 'n skool se lewensweteskappedepartement; beplanning van leeraktiwiteite in lewenswetenskappe; eksperimentering en navorsingsmetodologie; praktiese werk, demonstrasies en mikroskoopwerk; bestuur en gebruik van organismes in die laboratorium; die lewenswetenskappeklub; ekskursies en veldwerk; veiligheid in die laboratoruim. |
| Modulekrediete | 16.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Departement | Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App